The Wave
The Wave @ Doxa Deo Brooklyn is ’n energieke familie van studente wat passievol is oor God, lief is vir mense en saam leef met ’n missie om ons stad te verander
Join The Wave
Join Discovery
Join Discovery
DO Instruction - Doxa Deo Brooklyn.pdf Wat is Discovery? 'n Opwindende kursus vir jong mans tussen die ouderdom van 18 en 35 oor manwees waar ons onderwepe bespreek soos: God se uitspraak oor manwees; Jou identiteit in Christus en; Die verskeie rolle van die man. Hoe word die kursus aangebied? Ons ontmoet Maandae aande tussen 19:00 en 21:00 by Doxa Deo Brooklyn waar die aand se onderwerp deur 'n spreker aangebied word. Ons deel dan in kleingroepe in om die onderwerp in diepte te bespreek en saam te groei. Wat is die tydsduur? Ons ontmoet dan elke Maandagaand vir Discovery, behalwe in kwartaal vakansies. Ons eindig die kursus met 'n groot afsluitingsfunksie.Wanneer begin ons?16 Februarie 2026 en jy kan nog registreer tot en met die 28ste Februarie 2026!! Hoe raak ek betrokke?Vul die vorm in of alternatief kontak ons per epos by Discovery.bl@doxadeo.org
Join Radiance
Join Radiance
Wat is Radiance?Dit is 'n unieke kursus vir studente- en jong volwasse vroue. Ons bespreek onder andere identiteit, roeping, verhoudings en nog vele meer. Wanneer begin ons?16 Februarie 2026 en jy kan nog registreer tot en met die 2de Maart 2026!!Hoe werk dit?Ons kom Maandagaande van 19h00 tot 21h00 by Doxa Deo Brooklyn bymekaar waar ons spesifieke temas hanteer en lekker in kleingroepe funksioneer om die jaar saam met mekaar 'n pad stap. Ons ontmoet dan elke Maandagaand vir Radiance, behalwe in kwartaal vakansies. Ons eindig die kursus met 'n groot afsluitingsfunksie. Hoeveel kos dit?Kostes beloop R1100 per persoon en sluit alle lesingmateriale, alle bymekaarkomste en funksies in. Betaling kan op 2 maniere geskied: Eenmalige R1100 Deposito van R400 en daarna 'n debietorder vir 2 betalings van R350 per maand Kontak Bernadene vir meer inligting op radiance.bl@doxadeo.org
Join a D-Group
Join a D-Group
Join die WhatsApp Group
WhatsApp Community • Free to join
Join die WhatsApp Group
WhatsApp Group Invite
Serving With The Wave
Ek wil dien
Ek wil dien
About The Wave
Discipleship Explained
Discipleship Explained
Instagram
Instagram
YouTube
YouTube
Doxa Deo Brooklyn is deel van ‘n groter kerk familie wat passievol is oor God en mense. Ons droom is om indiwidue op te rig as City Changers wat hul wereld sal kan impakteer met die lewegewende invloed van Jesus Christus.
Gee
Gee
Resources @The Wave
Ephesians 2 — Who I Am Because of His Mercy
Ephesians 2 — Who I Am Because of His Mercy
Ephesians 1 — Who I Am in Christ
Ephesians 1 — Who I Am in Christ
Outreach @the Wave
Lifting Dreams – Transforming Communities Through Education
Lifting Dreams – Transforming Communities Through Education
Splashy Fen Festival 2026- Red frogs
Splashy Fen Festival 2026- Red frogs
Hiii! 🎉 We are so excited that you are keen to join the Red Frogs team! We can't wait to meet you and have you be a part of the team! Sign up to join the team at Splashy Fen! 📆 Dates: 2 - 6 April (Easter weekend) 📍Location: Splashy Fen Music Festival Farm, Underberg, KZN 💪 Training: 28 March (Compulsory) 🍔 Cost: R500 (including t-shirt, breakfast, dinner, gum boots, cap, pancake resources) (excluding lunch & transport to/from)
What is Happening @ The Wave
Ons Kalender
Ons Kalender
View on mobile